sign up! webstats forums guestbooks shorturls calendars

Activities and Events

Pyramids Motel


2012

08
27

Gert Bekker: Boerse digter, vermaaklikheids kunstenaar met uiteenlopende talente waaronder sang lirieke en gedigte

20:00

Kobus Burger van Die Beeld koerant som Gert op as ‘n Boerse digter; Mariana Malan van Die Burger vertel hoe hy amper in die skadu van sy musiek verdwyn; Chris Chameleon is verras met die passie in Gert se vertolkings en aanhangers staan verstom oor die eerlike, onopgesmukte vertonings wat hy landswyd doen.

Gert se toer met sy nuutste cd “In ‘n blik gedruk” het ‘n wye reaksie ontlont. Tydens die eerste Afrikaanse Musiek Toekennings(AMT) word hy vereer met die toekennings vir:
Beste Afrikaanse Lied vir die liedjie Winter, asook
Beste Afrikaanse Verwerking vir sy verwerking van die tema-lied van die TV-reeks Wiekie.
Naweekpappa is op Diep 6 opgeneem en Wiekie word op verskeie radiostasies uitgesaai.

Met hierdie vertoning wil Gert die los punte bymekaar bring deur paralelle te trek tussen sy eie musiek en díe van Europese kunstenaars, soos Jacques Brel, Damien Rice en selfs ‘n rock groep soos Queen.

‘‘Die program is vir my ‘n groot uitdaging, aangesien Suid Afrikaanse mans oor die algemeen nie baie ontvanklik is vir emosie-gedrewe musiek nie en ek was al ‘n paar kere oor die vingers getik en wysgemaak dat dit absoluut ‘n nietjie is. Ek vind egter al hoe meer mans wat eerlik genoeg is met hulself en wat saamstem dat selfs ‘n volbloed man ook emosie moet kan ervaar en wys van tyd tot tyd. Die vrouens het natuurlik geen probleem hiermee nie en vind sterk aanklank tot my musiek.’‘

Verskuif jou grense. Bring iemand spesiaal saam en geniet ‘n ‘memory making moment.

www.gertbekker.co.za

 
08
30

Dans

18:00

Dans 30 Augustus 2008

Vingerete : sosaties , Cheese grillers , souttertjies , en gevulde eiers

Verskeidenheid musiek vir alle ouderdomme en smake – Rudi

Kontant kroeg

Ete in restaurant – bediening – 19h00 –

Peanuts op Tafels bo en biltong te koop in kroeg

Tckets a 50R pp Lesley: 0779986202

Team Pyramids

 
08
10

Annual Rebel Run

09:00

After Breakfast depart for home.

Hosted by rebel: Jack and co South Africa, for more info please contact Chris on 082-8260145

http://www.pyramids-motel.com/rebel

 
08
9

Annual Rebel Run

09:00

Assembele after breakfast at 09H00

X4 proposed rides at your own pace or group.
1 Harrismith, golden gate, clarens and Fouriesburg.
2 Harrismith, Sterfontyn dam, Little Zwitzerland and Bergville.
3 For dual porpose bikes, De Beers Pass, Collins Pass, Retiefs Pass.

Quad bike trips, R150 per hour or R50 if you bring your own quad.

 
08
8

Annual Rebel Run

17:00

Arrive in the afternoon and book in

Isle of Man dvd will be shown in the conference centre at the big screen each night.

Enjoy the pub swapping old stories, lies, meet old friends or make new ones.

 
08
15

Vadersdag

13:00

Vark spitbraai-slaai-potbrood-pap en sous onbeperk 100 rand p.p. tickets 085233241 ask Kobie